Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Romeine 6: 1-11 Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so ’n nuwe lewe kan lei (Rom 6: 4). Jesus se opstanding het nie net ’n hemelse betekenis...
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Donderdag 16 April – ’n Verlosser wat leef en regeer

Romeine 8: 33-34 Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons (Rom 8: 34). Die goeie nuus van die opstanding eindig nie by die leë graf nie. Christus leef én Hy regeer! Paulus herinner...
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Woensdag 15 April – Die opstanding en ons (gesins)geloof

Handelinge 16: 25-34 Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. (Hand 16: 31) Die evangelie raak nie net individue nie – dit raak huise. Toe die tronkbewaarder in Filippi tot geloof kom, sluit God sy hele gesin in die belofte van verlossing in....
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Dinsdag 14 April – Die oorwinning oor die dood

1 Korintiërs 15: 35–58 …, dan sal die woord wat geskrywe staan, vervul word: ‘Die dood is vernietig, die oorwinning is behaal.’ ‘Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?’ (1 Kor 15: 54-55) Vir baie mense is die dood ’n stil vrees wat altyd êrens op...
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Maandag 13 April –  ’n Lewende hoop vir elke dag

1 Petrus 1: 3-9 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ‘n lewende hoop… (1 Pet 1: 3) Die wêreld bied soveel...
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Saterdag 11 April – Die opstanding het alles verander

Efesiërs 1: 15-23 Moeg, moedeloos, uitgebrand, verdwaal en onseker. Woorde wat baie mense se lewe beskryf. Ons leef in ’n era waarin mense soekend is. Mense vra na die sin en betekenis van die lewe. Dit voel somtyds dat hoe meer gevorderd ons raak, hoe meer agter raak...
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Vrydag 10 April – Die opstanding maak ons nuut

Efesiërs 2: 1-10 Die restourasie van meubels, huise of motors is ’n fyn kuns. Om iets te restoureer sodat dit presies kan wees soos wat dit oorspronklik was, vra dat ek die nodige kennis sal hê van hoe dit oorspronklik gelyk het en dan ook die vaardigheid het om dit...
Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Donderdag 9 April – Die opstanding laat ons nuut ruik

2 Korintiërs 2: 12-17 Met die stap deur ’n winkelsentrum, word ’n mens somtyds verras met ’n klomp geure. Die koffiewinkel nooi jou vir ’n lekker koffiekuier, die bakkery se reuke maak jou honger en die groentewinkel herinner jou om gesond te eet. Reuke en geure het...