Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons medemens is nie. Verwagtinge en verantwoordelikhede kan oorweldigend raak en soms wonder ons hoe ons alles in balans kan hou. As Christenvroue kan ons egter hoop en...
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige...
Artikels
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God
Josua 3: 5-11 en 17 Josua 3: 3 vertel van die verbondsark. ’n Heilige kis wat deur Besaleël van doringhout gemaak is. Dit is die tydperk van ’n nuwe begin vir Israel. Die eerste fase waar hulle die beloofde land moet binne gaan. Met ’n prosessie, die priesters wat die verbondsark dra, vertrek die Israeliete vanaf Sittem na die Jordaanrivier. Hulle moet letterlik ’n vol Jordaanrivier oorsteek en...













