Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander

Jakobus 1: 19-27Hulle sê dat wanneer jy in ’n spieël kyk, sien jy jouself nooit soos wat ander mense jou sien nie. Jy sien nie wie jy werklik is nie. Party van ons se oë bedrieg ons. Soms kyk ons verby al die letsels, ander kere sien ons nou weer net die foute raak.Jakobus vertel vir ons dat God se Woord ’n ander soort spieël is. Die Woord van God wys nie net presies wie jy is nie, maar dit wys jou ook presies wie jy in Jesus Christus kan wees. Wanneer ons na ons lewens in die lig van God se...

read more

Lees saam

So spreek die Here

So spreek die Here

Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en...

Doeke

Doeke

Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in...