Vrydag 12 Junie – Hoe moet ek voel oor die finale oordeel?

Vrydag 12 Junie – Hoe moet ek voel oor die finale oordeel?

Prediker 11: 7-10 Ons wonder soms oor die finale oordeel. Hoe gaan dit wees, gaan ek die toets kan deurstaan, waarheen is ek op pad? Ons dink gewoonlik aan die finale oordeel as ’n dag van straf en oordeel. Dis dalk beter om eerder alles te vermy wat lekker is, want...