Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
AANTAL GEMEENTES
HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE
AANTAL LIDMATE IN 2025
Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.
Saterdag 6 Junie – My prentjie van God: God as deurlopende Openbaring
Johannes 16: 5-15 Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou dra nie. (Joh 16: 12). Jesus sê vir sy dissipels dat Hy binnekort van hulle af weggaan – en dat dit eintlik tot hulle voordeel is. Want eers dan wanneer die Gees van waarheid kom, sal hulle in die volheid van waarheid gelei word. Maar Hy sê ook iets opvallend: Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou dra nie. Hierdie woorde nooi ons uit tot ’n nuwe prentjie van God – nie as Iemand...
