Maandag 5 Oktober – Hoor en gehoorsaam

Maandag 5 Oktober – Hoor en gehoorsaam

Haggai 1: 12-14 Josua was die seun van die hoëpriester Jehosadak (God tree regverdig op) en het die ballingskap deur Nebukadneser aan die lyf gevoel. Jehosadak was die seun van die hoëpriester Seraja en in 2 Konings 25 word sy lot beskryf. Hy is na Ribla geneem en...
Maandag 5 Oktober – Hoor en gehoorsaam

Saterdag 3 Oktober – Intensionele gelowigwees/kerkwees

Openbaring 2: 1-7 Ons het hierdie week afgeskop met die storms in ons geloofslewe en selfs die storms in kerkwees. Oor die laaste deel van die week het ons gewonder oor gelowigwees en kerkwees as die Here nie die storm dadelik stilmaak nie. Die Here het in sy almag...