Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

En daar is ons sowaar aan die einde van 2021. Na die nagmerrie wat ook bekend gestaan het as 2020, Covid-jaar, het ’n mens gewonder wat hierdie jaar sou inhou. Wel, hierdie jaar het nie teleurgestel nie. Nog ’n jaar van drama. Covid-19 het die normale kwota chaos en...
Jy móét ’n verskil maak!

Jy móét ’n verskil maak!

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7

Pres Jan Brand (die vierde president van die Vrystaat) het by geleentheid gesê: Alles sal regkom, as elkeen sy deel doen. Wanneer ’n mens oor burgerlike verantwoordelikheid nadink, is hierdie uitspraak van pres Brand van die uiterste belang. In ’n demokrasie wat reg...
Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

Wéés die verskil!

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7

Die ander dag sien ek in Beeld die beriggie oor ’n man in Pretoria wat, gewapen met ’n braaitang en vullissak, deur die strate van sy buurt loop en vullis optel. Hy word nie betaal om dit te doen nie en hy doen dit nie om erkenning te kry nie, hy doen dit om die plek...
Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

Ons bewoon en bewerk, maar wat van bewaar?

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 30 August, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6

Ek sit op die terras voor die gastehuis hoog teen die berg in Waverley, Pretoria. Ek sit daar na ’n lang dag se werk tydens ’n kursus en kyk uit oor die stad se liggies, terwyl ek oor die dag reflekteer. Ek kyk eers na die mooiheid, en die romantikus in my ervaar die...
Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

Moenie moed opgee nie…

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer

Toe ek die middag die televisie aanskakel, sien ek die beeld van die man wat probeer om ’n baie groot TV-stel in sy motor te laai. Langs hom het ’n splinternuwe motor stilgehou, nog met tydelike nommerplate, en die bestuurder, welgeklee, het so ewe sy noodligte...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons