AKV Test gallery

Ayres J ds (Johan) – Germiston (P4) Bester D ds (Dolf) – Boksburg (P694) Bester JP ds (Johan) – Pretoria-Noord (P12) Beukes APJ ds (Dries) – Emeritaat, Swartkop (P13) Beukes CJ dr (Johann) – Weltevreden (P370) Beukes JA dr (Hannes)...

21 Junie – ’n Binnestebuite lewe

Efesiërs 3: 14-21 Leef ons van binne na buite of van buite na binne? Meesal bepaal wat buite gebeur hoe ons binne voel. As dit goed gaan, voel ons lekker. As dit sleg gaan, voel ons bang, ongelukkig, gefrustreerd of gestres. Wat sou die verskil wees as ons andersom...

20 Junie – In die koninkryk is daar mededeelsaamheid

Handelinge 2: 37-47 Hoe word ’n mens deel van die koninkryk, en hoe sal jy weet dat jy deel is van die koninkryk van God? Met die aanhoor van die verkondiging van Petrus, kom mense tot geloof. Tot geloof kom, beteken om jou te bekeer, jou lewe te verander, deel te...