Toekennings

Op die openingsaand van die AKV is die HCM Fourie-erepenning toegeken aan prof WA (Wim) Dreyer en dr BJ (Barry) van Wyk. Die oorkondes aan prof Dreyer en dr Van Wyk gee erkenning vir hul toegewyde en voortreflike bydrae aan die NHKA op akademiese en kerklike terrein....
Menings

Menings

6 Oktober 2022 – Rol van die SGB Tydens die 73ste AKV het die belangrike werk van die SGB (Sentrum vir Gemeentelike Bediening) duidelik na vore gekom. Baie lidmate is nog onbekend met die SGB. Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening is ’n orgaan van bystand wat die...

Verkiesings

Prof WA (Wim) Dreyer Voorsitter Prof WA (Wim) Dreyer, die afgelope drie jaar visevoorsitter van die Kommissie van die AKV, is verkies tot voorsitter vir die volgende drie jaar. Ds JF (Hannes) van der Merwe Skriba Ds JF (Hannes) van der Merwe, die afgelope ses jaar...

Predikante (73ste AKV)

Ayres J ds (Johan) – Germiston (100) Bacon M ds (Marius) – Rust Der Winter (101) Barnard D ds (David) – Magaliesmoot (102) Benadé IL ds (Innes) – Oudtshoorn (103) Bester D ds (Dolf) – Boksburg (104) Bester JP dr (Johan) – Randfontein Midpark (105) Beukes APJ ds...

Verkiesings

Kommissie van die Algemene Kerkvergadering Voorsitter Ungerer AG dr (André) – HTK Visevoorsitter Dreyer WA prof (Wim) – UP Skriba Kok WJJ ds (Willem) – Potchefstroom Viseskriba Van der Merwe JF ds (Hannes) – Pretoria-Oos Predikantslid 1 Hertzog...

Kommisie foto toets

Kommisie van die Algemene Kerkvergadering Voorsitter Ungerer AG dr (André) – Pretoria-Oos (175) Skriba Naam Predikantslid Naam Predikantslid...

Afgevaardigdes

Adriaanzen MC oudl (Joey) – Newlands (300) Badenhorst BJ oudl (Badie) – Witfontein (601) Baker EE oudl (Enid) – Strand (603) Barnard JH oudl (Johan) – Eendracht (303) Basson F oudl (Francois) – Drie Riviere-Oos (604) Beeslaar SE oudl...

Predikante (72ste AKV)

Ayres J ds (Johan) – Germiston (100) Barnard D ds (David) – Magaliesmoot (101) Bester D ds (Dolf) – Boksburg (103) Bester JP ds (Johan) – Pretoria-Noord (102) Beukes APJ ds (Dries) – Emeritaat, Swartkop (104) Beukes CJ dr (Johann) –...

Aanvaarde beskrywingspunte

BESKRYWINGSPUNT 1:  KOMMISSIE VAN DIE AKV SINERGIE ONDERWEG NA 2025 Alle gemeentes, ringskommissies en sinodale strukture streef deurlopend sinergie na.  Die Kerk voer gesprek om die bediening aan lidmate en die gemeenskap te bevorder deur kerklike belange en dienste...