by NHKA | Donderdag, 6 Junie, 2019 | Formuliere, Huwelik
(Die wisselformulier fokus op die versorgingskarakter van die huwelik. Die belydenisskrifte sê baie min oor die huwelik.) Geliefdes van ons Here, Jesus Christus! God het mense geskep om in verhouding met mekaar te leef. God se sorg kom in die besonder daarin na vore...
by NHKA | Donderdag, 6 Junie, 2019 | Formuliere, Huwelik
N en N, dit was u begeerte dat u huwelik in die Naam van God bevestig moet word. Daarmee gee u te kenne dat u in gehoorsaamheid aan die Woord van God as man en vrou wil saamwoon. Om só in die huwelik saam te lewe, is dit nodig om te weet wat die Heilige Skrif oor die...
by NHKA | Donderdag, 6 Junie, 2019 | Formuliere, Huwelik
N en N, u het begeer dat u huwelik in die Naam van God bevestig sal word. Daarom moet u hoor wat God in sy Woord oor die huwelik sê: Die Here God het gesê: ‘Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.’ Daarom het...
by NHKA | Donderdag, 6 Junie, 2019 | Formuliere, Huwelik
Geliefdes in ons Here Jesus Christus, N en N het begeer dat hulle huwelik in die Naam van God bevestig sal word. Aangesien daarteen geen wettige beswaar ingebring is nie, gaan ons nou daartoe oor. U, N en N, wat u huwelik openlik in die Naam van God wil laat bevestig,...