Markus 8: 31-33 – Watter jas dra jy?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit wat Jesus op aarde gesê het, het veral twee uitstaande kenmerke gehad. Eerstens was Jesus bekend vir sy bondigheid. Sy grootste preek (die bergpredikasie in Matt 5-7) kan in minder as agt minute gelees word, en sy...

Markus 12: 1-12 – Wat doen ons met God se wingerd?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons sou die gelykenis wat ons vanoggend gelees het vanaf verskeie hoeke kon benader.  Die eerste moontlikheid, veral wanneer ‘n mens vers 12 is ag neem, is om die gelykenis te verstaan as ‘n verhaal wat Jesus oor Homself...

Efesiërs 5: 6-17 – Waarheen is ons op pad?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As iemand vanoggend vir u en my sou vra waarheen ons op pad is in die lewe, hoe sou ons antwoord? Of miskien moet ons vra: sou ons hierdie vraag kon antwoord? Het ons al ooit werklik oor hierdie vraag gedink? Of lewe ons...

Genesis 15: 1-21 – Twyfel

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken meneer Twyfel. Hy is soos ‘n nuuskierige en neusinstekerige buurman. Eintlik ‘n onwelkome gas, en onwelkome besoeker. Want net as jou lewe weer in orde is, net as al die krisisse verby is, net as jy weer...