by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema vir hierdie prediking is: Op die Here alléén vertrou ek! En hierdie tema wil ek vir ons toelig uit Psalm 20 vers 8: “Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar ons, ons vertrou op die Naam van die Here ons God.” Broers...
by NHKA | Sondag, 7 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers van ons prediking kom uit ons gelese gedeelte: “Wat jy my voor baie getuies hoor verkondig het, moet jy toevertrou aan betroubare manne wat bekwaam sal wees om dit ook aan ander te leer” (2 Tim 2:2). Boers en susters,...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Wie van julle kinders weet wat is Nagmaal? Vertel iemand vir ons wat doen die mense tydens Nagmaal. Wie van julle kinders het al Nagmaal gebruik? Wie van julle kinders wil graag Nagmaal gebruik? Hoekom? Ons lees in die Bybel dat Jesus Christus die Nagmaal ingestel het...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Deel voor die prediking ‘n skets van ‘n hand met vyf duidelike vingers uit, of vertoon dit elektronies) Broers in onse Here Jesus Christus Ons glo dat die Bybel God se Woord is. Die Bybel wil vir ons (eenvoudig gesê) twee dinge leer: wie en wat God is,...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Liewe jongmense in onse Here Jesus Christus Julle ken mos daardie lekker drome wat ‘n mens graag wil droom. Daardie soort droom waar alles mooi en goed en reg is en jy sterk en slim genoeg is om alles te kan doen. En dan word ‘n mens mos wakker met so ‘n lekker...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Julle weet mos dat wanneer dit hier by ons reën, dit dikwels gepaard gaan met weerlig en donderweer. Soms is die weerlig en donderslae so erg dat ons bang word, en dan nie alleen in ons kamers wil wees nie. Maar wat die...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Jeug en kinders, Preke
(Orde 5) Lofsang: Gesang. 152 en 157 Ná wet: Gesang 231:1 en 2 Ná belydenis: Gesang 599:1-3 Geliefdes van die Here Jesus Christus! Wat is dit wat ek hier in my hand vashou? [Botteltjie naellakverwyderaar] Waarvoor word dit gebruik? Dis reg: Vrouens gebruik dit meeste...