Psalm 23: 5 – Ons het meer as genoeg (Preek 13)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons is maar dikwels geneig om onsself, ons lewe, dit wat ons het, en dit wat ons is, met ander, alles en almal rondom ons te vergelyk. Veral met dit wat ander het en dit wat ander is. Wanneer ons dit doen, broers en...

Psalm 23: 5 – Hy maak my hoof vet met olie (Preek 12)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Almal van ons het al teleurstellings beleef. En wanneer ‘n mens teleurgestel word, kan jy op verskillende maniere reageer. Kom ek noem u twee voorbeelde. Die van u wat al Charles Dickens se klassieke werk Great...

Psalm 23: 4 – Die gawe van eensaamheid (Preek 10)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens so bietjie deur die Psalms blaai wat Dawid geskryf het, kry ‘n mens nogal die indruk dat hy soms baie alleen en eensaam gevoel het. Vat nou maar Psalm 25:16 as voorbeeld. Daar skryf hy: ‘ Sien my in genade...

Psalm 23: 3 – Om regverdig te wees (Preek 7)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Niemand van ons weet regtig hoe dit eendag in die hemel sal wees of hoe die hemel lyk nie. Dieselfde geld vir die beelde (soos bv Openbaring 21) wat in die Bybel gebruik word om maar eintlik net iets van die hemel te...