Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

  Inleidend Karl Barth sterf in die nag van 9 en 10 Desember 1968. Die vorige aand het hy nog ’n telefoniese gesprek gehad met sy vriend Eduard Thurneysen (vgl. Stoevesandt 2016:53). Hulle het ook oor die donker wêreldomstandighede gepraat, maar hy was optimisties en...
Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

Die invloed van Karl Barthop die ontwikkeling van die missio Dei-denke

by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

1.        INLEIDEND Missio Dei is ʼn teologiese konsep wat veral na die Tweede Wêreldoorlog besonder invloedryk geword het. Dit het tot ʼn nuwe verstaan van kerkwees en die kerk se sendingopdrag gelei en ʼn fundamentele invloed op die ekumeniese teologie uitgeoefen. Dit...
Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

Redaksioneel

by Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019

In hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) val die soeklig op die teologie van Karl Barth. Hy het in die Nederduitsch Hervormde Kerk ’n taamlike sterk invloed uitgeoefen. Die artikels wat hier verskyn, is verwerkings van die voordragte wat tydens...
Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

Martin Luther en Karl Barth: Voorwoorde tot die Romeinebrief

by Prof Natie van Wyk (Emeritaat) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Inleiding Die Reformasie van die 16de eeu en die vernuwingsbeweging van die vroeë 20ste eeu het albei, onder andere, uit ʼn intense bestudering van die Romeinebrief ontstaan. Martin Luther (10 November 1483 – 18 Februarie 1546) en Karl Barth (10 Mei 1886 – 10 Desember...
Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

Barth en Bultmann oor Adam en Christus volgens Romeine 5

by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Filosofie en eksegese Tot en met die 1980’s het die eensydige beeld gedomineer wat Eduard Thurneysen in 1956 van Karl Barth in ʼn publikasie[i] geskilder het as Skrifteoloog, teoloog van die openbaring en die teoloog wat hom met hartstog vir die selfstandigheid van...
Die Ordnung der Gemeinde van Karl Barth (1886-1968)

Sondeleer by Karl Barth

by Dr Elritia le Roux (Gemeente Middelburg) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

Inleiding Karl Barth se verklaring van die brief aan die Romeine wat in Augustus van 1918 verskyn het, was die begin van ’n teologiese stroming wat later bekend sou staan as die Dialektiese Teologie. Die aard en wyse waarop Karl Barth teologie in hierdie wetenskaplike...
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Kontak ons