Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie....
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is...
Artikels
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee...
Wat is vandag belangrik?
Donderdag 12 Maart – Geestelike blindheid
Johannes 9: 1-41 (AFR53) Wanneer ons met lyding gekonfronteer word, is ons onmiddellike neiging dikwels om die oorsaak daarvan te verstaan, miskien selfs om blaam te plaas. Dit is presies hoe die dissipels gereageer het toe hulle ’n man sien wat blind gebore is: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is (Joh 9: 2)? Jesus se antwoord verskuif die paradigma...













