Die Hervormer
April 2019 | Jaargang 112 | Nommer 1

Die blydskap van Paasfees
Wanneer ons die woord paasfees hoor, roep dit veral beelde van die lyding van ons Here, in besonder die kruisiging, op.
Maak die beste van wat jy kry
Ek sit saam met die ma van ’n tienerseun wat kanker het. Hoe hard, banaal klink dit nie, wat kanker het…
Uit die Woord
Mý Koning!
Ons Koning regeer
Dit het gebeur sodat die uitspraak van die profeet vervul sou word: Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op ’n donkie, op die vul van ’n pakdier. (Matteus 21: 4)
Die ware kerk?
Na aanleiding van die onlangse kontroversie oor ’n profeet wat hier in Suid-Afrika kwansuis iemand uit die dood opgewek het…
Wat kan die Hervormde Kerk leer by die Gaum-uitspraak?
’n Volbank van die hooggeregshof in Pretoria het op 8 Maart ’n eenparige uitspraak gelewer …
’n Kille afdraand – of ’n opwindende nuwe fase?
Hoe het dit skielik laat geword?
Die oggend was so lank en stil,
die middag ruim en warm en gul.
Die afdraand van die dag is kil.
Hoe het dit skielik laat geword?
(Olga Kirsch)
Hou die dood daagliks voor oë – dit is die sleutel tot ’n ruim lewe
Die vraag oor die dood is altyd met ons.
Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)
Die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika begin…
Marginalia by die teologie van Natie van Wyk
y die emeritaat van ’n gewaardeerde kollega soos Natie van Wyk, is dit gepas om ’n paar kantaantekeninge (marginalia) ten opsigte van sy teologiese bydrae te maak.
My Barbiepop, ek wil nie...
Na aanleiding van die tragedie wat hom op 1 Februarie by Hoërskool Driehoek afgespeel het…
HTK amptelik geopen
Die opening van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) het plaasgevind op Woensdag 20 Februarie by Gemeente Philadelphia.
Stoepstories: Vanwaar die toga!
Ons klompie Stoepsitters, ’n ou bynaam vir lidmate van die NHKA, is gewoond aan ’n bepaalde manier van doen in ons kerklike lewe en veral in ons eredienste, maar ons weet nie altyd hoekom ons dinge doen soos ons hulle doen nie.