Die Hervormer

April 2022 | Jaargang 115 | Nommer 1

’n Appèl sal die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar

Die fundamentele veronderstelling is dat die kerk van Jesus Christus een moet wees…

Vry om kerk van Christus te wees

Op 25 Maart 2022 het die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering na konsultasie met die Litigasiekomitee besluit om teen die hofuitspraak van 7 Maart 2022 te appelleer…

Paasfees verteenwoordig ’n nuwe begin

Hierdie dag moet vir julle ’n gedenkdag wees. Julle moet dit as ’n fees tot eer van die Here vier. Vir julle nageslag moet dit ’n vaste instelling wees wat hulle moet vier. (Eksodus 12: 14, AFR1983)

Uit die Woord

Jesus lééf!

Waarom appelleer teen die hofuitspraak?

…En as julle oor die wêreld sal oordeel, is julle dan onbevoeg vir sulke geringe hofsake? Weet julle nie dat ons oor die engele sal oordeel nie? Dan tog seker ook oor alledaagse dinge. As julle oor alledaagse dinge geskille het, laat julle dan dié mense as regters optree op wie die gemeente neersien? (1 Kor 6: 2-4)

Hofuitspraak na die Kerkskeuring

Regter N Janse van Nieuwenhuizen het op 7 Maart 2022 uitspraak gegee in die hofgeding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en diegene wat sedert 2012 van die Kerk weggebreek het.

Tweewielspore

’n Reis begin soms lank voor die eerste treë en eindig lank voor die laaste, en elke reis het sy eie karakter, kontoere en horisonne…

Hart-teologie

Die Christelike Seemansorganisasie (CSO) is in 1944 gestig, in daardie stadium met die doel om voorsiening te maak vir die behoefte van Nederlandse soldate en seelui op pad na en terug van Indonesië. 

Nuwe redakteur vir die Bybelse Dagboek

’n Nuwe redakteur is onlangs vir die NHKA se Bybelse Dagboek benoem. Ons het die uittredende redakteur, ds David Barnard, en die nuwe redakteur, dr Annelie Botha, gevra om hul gedagtes daaroor met ons te deel.

Dapper Catharina Pretorius (Deel 1)

In die 1860’s in die dae toe Pretoria nog in sy kinderskoene gestaan het, was Piet (Henning Petrus Nicolaas Pretorius), broer van generaal Andries Pretorius, en president MW se oom…

Verrykende kontaknaweek vir teologiestudente

As ’n teologiestudent van ons Kerk het ek die voorreg gehad om op 6 Maart die oggenddiens by Gemeente Philadelphia saam met my medestudente by te woon…

Stoepstories: Hofsake

Benarde Barbara van Brakpan vra: Beste Oupa Stoep, ek werk in ’n speelgoedwinkel en hulle vra my toe om ’n boemerang uit te toets…

Share via
Copy link
Powered by Social Snap