Die Hervormer

Augustus 2021 | Jaargang 114 | Nommer 5 

Kollektiewe trauma – ’n uitdaging aan die kerk

Suid-Afrika is, in die woorde van Charles Dickens, ’n Tale of Two Cities. Dit is ’n land waarin die heel beste dinge maar ook die heel slegste dinge ervaar word…

Moenie moed opgee nie...

Toe ek die middag die televisie aanskakel, sien ek die beeld van die man wat probeer om ’n baie groot TV-stel in sy motor te laai. Langs hom het ’n splinternuwe motor stilgehou…

Die toekoms in ons nuwe norm

Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. (Johannes 16: 33, AFR1983)

Uit die Woord

Vind jul vrede in My

Die Kerk maak beswaar teen wysigings aan die Gelykheidswet

Die wetsontwerp met beoogde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie het ’n knuppel in die hoenderhok laat beland.

Die beskerming van persoonlike inligting – wat hou POPIA vir ons in?

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013, ook bekend as POPIA, het op 1 Julie 2021 in werking getree, en dit geld vir alle individue en instansies. Hoe raak dit ons en ons gemeentes se alledaagse lewe?

Die SGB en die Welstandsprogram

Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) funksioneer as ’n orgaan van bystand van die Kommissie van die AKV. Hoe kan ons help?

Begeleidingsproses vir gemeentes

Ons bars om met net vier voltydse predikante en twee deeltyds, die nege gemeentes in die ring, oor ’n afstand van 273 km, sinvol te bedien. In ons vasgelooptheid om volhoubaar voort te gaan, het ons as Ringskommissie by die SGB aangeklop vir hulp…

Brugbediening in veranderende tye

Het jy gehoor? Die kerk van die Here is in ’n perfekte storm. Die Covid-19-pandemie en sy nagevolge het boonop alle gemeentes in hierdie storm ingedwing. Dié perfekte storm woed buite die kerk, maar ook vir seker binne-in die kerk…

Fopnuus en die Bybel

Die begrip fopnuus is vandag danksy mense soos Donald Trump deel van ons woordeskat. Die kuns van fopnuus is om die waarheid en die werklikheid so te omvorm dat die boodskap of nuus steeds na die waarheid klink, maar eintlik niks anders is nie as vals…

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA

Ds Cornelis Spoelstra – miskende prediker en navorser?

Drie predikante binne ’n maand oorlede

Twee emerituspredikante en ’n proponent is van 25 Junie tot 11 Julie vanjaar oorlede.

Stoepstories

Hoekom is elke geleentheid deesdae ’n groot produksie?

Share via
Copy link
Powered by Social Snap