Die Hervormer

Augustus 2023 | Jaargang 116 | Nommer 4

Krisisse ontsluit vir die kerk nuwe moontlikhede en nuwe hoop

Die uitvoerende bestuur van die WGGK (World Communion of Reformed Churches) het gedurende Mei vanjaar in Suid-Afrika vergader.

Die soetste taal

Mark Twain het eenmaal gesê: Die berigte oor my dood word erg oordryf. Dit kan waarskynlik ook van Afrikaans gesê word – want doodkry is min…

Ek is by julle, sê die Here

So sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur. Gaan haal hout in die berg en herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang en tevrede kan wees, sê die Here. … Ek is by julle, sê die Here.  (Haggai 1: 7-8 en 13, AFR1983)

Uit die Woord

Die Here is met ons

Mag ons lig steeds helder skyn

Wanneer ons by ’n opening van ’n NHSV Kongres terugkyk op die NHSV se dienswerk in die Kerk, is dit gewoonlik terugskouend oor ’n periode van drie jaar se werksaamhede.

Tradisionele teodisee – ons sit met ’n probleem... (Deel 2)

In Deel 1 van hierdie artikel is die probleem van tradisionele teodisee bespreek. Vervolgens word ’n alternatiewe teodiseeteorie bespreek – ’n benadering wat ek ’n immanensieteodisee noem.

Die begin van die Jac van Belkum-kinderhuis

Min van ons het al regtig óú eksemplare van Die Hervormer onder oë gehad. In DE HERVORMER van 15 Julie 1923 – ’n maandelikse A4-grootte kerkkoerantjie van gemiddeld 25 bladsye – vind ons op bladsy ix ’n “OPEN BRIEF” oor die “NEDERDUITS HERVORMD WEESHUIS TE KRUGERSDORP, TRANSVAAL”.

Mentorskap se eerste treë in die NHKA

Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) is ’n orgaan van bystand wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) ondersteun. Die SGB lewer gespesialiseerde dienste aan lidmate, predikante, gemeentes en die Kommissie van die AKV. 

Drie emerituspredikante oorlede

Gedurende Junie en Julie vanjaar is drie van die NHKA se emerituspredikante oorlede.

Ons Afrikaanse Bybel: Verlede, hede en toekoms

’n Mylpaal noop ’n mens telkens om tot stilstand te kom. Om die waarde van só ’n geleentheid te verstaan en te beleef, is dit nodig om perspektief te kry op die verlede, hede en toekoms.

Stoepstories: ’n Oorontwikkelde obsessie met foto’s

Dikvellige Dirkie van Danville vra: Beste Oupa Stoep, my sussie het die ander dag getrou, sommer by my ma-hulle se huis, want hulle moes geld spaar vir die babatjie wat op pad is se kleertjies… 

Share via
Copy link
Powered by Social Snap