Die Hervormer
Julie 2021 | Jaargang 114 | Nommer 4
Vrees!
Vrees het die afgelope 15 maande eintlik ’n nuwe betekenis bygekry, vermom in die masker van die Covid-19-pandemie.
Styg uit bo die vrees
In hierdie vreemde tye word feitlik almal van ons gedryf deur vrees. Dit is wat ons lees in die voorbladartikel deur ds Dries Beukes.
Verwagting teenoor realiteit
God het hierdie Jesus uit die dood laat opstaan; daarvan is ons almal getuies…
(Handelinge 2: 32, 33 en 36)
Uit die Woord
God Drie-Enig
Die waar en die wolhaar van Covid-19-vaksiene
Die Covid-19-pandemie word algemeen vergelyk met die Spaanse griep van 1918…
Fotografie – verf met lig
Op versoek van die redaksie deel ek graag met lesers ’n paar gedagtes rondom die liefde wat ek vir fotografie het en die genot wat ek uit my stokperdjie put…
Luister, leer en resoneer
Daar is ’n ou gesegde wat lui: Moenie alles glo wat jy hoor nie. Dit is ’n waarheid wat oor en oor bevestig word in ’n wêreld vol van skelms, bedrieërs en swendelaars.
Raak betrokke by bejaardesorg
Die teoloog Bill Hybels het eenkeer dié uitspraak gemaak: Wat die Kerk nie het nie, is nie gevra nie, en as jy gevra het en nie gekry het nie, het jy verkeerd gevra.
Predikant na lang siekbed oorlede
Emerituspredikant ds JJ (Johan) du Toit (84) is Maandagaand 7 Junie na ’n lang siekbed oorlede.
Geskiedkundige ringsvergadering!
Op Sondag 9 Mei 2021 het die ring van Brakpan by Gemeente Zesfontein vergader.
Stoepstories: Wat doen dominees in die pandemietyd?
Bemoeisieke Bettie van Bultfontein vra…