Die Hervormer

Junie 2020 | Jaargang 113| Nommer 3

 

Hou rekening met die wrede werklikheid

Al ooit van die Stockdale Paradox gehoor? Dit word in ’n merkwaardige boek van Jim Collins, Good to Great, beskryf…

Die Here gee vir ons ’n toekoms

Twee maande gelede het ek in my redaksionele artikel ’n stelling gemaak dat net die tyd sal leer of ons in 2020 voortydig opgetree of oorreageer het…

Pinkster bring ons in beweging

Hulle het skielik iets gehoor wat uit die hemel kom. Dit was soos ’n sterk wind wat waai. Hulle het dit gehoor oral waar hulle in die huis gesit het. (Handelinge 2: 2, Bybel vir almal)

Uit die Woord

Wind kan jy nie sien nie

’n Beter greep op wat met ons gebeur

Verandering gebeur met elkeen van ons. Die wêreld evolueer en gevolglik is verandering integraal deel van ons menswees…

Baie geluk, NHSV!

Die NHSV was Vrydag 22 Mei 80 jaar oud. 80 jaar waarin die vroue van die Kerk ’n onmisbare rol vervul het.

Van Betlehem tot Jerusalem tot Rome

Om die geskiedenis (“historiese” verhaal) van Jesus te vertel, is moeilik en ons moet altyd onthou dat die vier Evangelies elk met sy eie doel en aard geskryf is…

Ons praat pastoraat, Covid-19-pastoraat

The conductor of an orchestra never makes a sound. He depends for his power on his ability to make other people powerful and so his job is to awaken possibility in others…

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024) Denkrigtings in Hervormde Teologie (1)

Een van die kenmerkende eienskappe van die Hervormde Kerk is die unieke teologie wat in die Kerk beoefen word…

’n Ingehokte roudiens

Om my teen myself te beskerm, het ek drie tasse wat ek gebruik as ek gaan preek: een vir gewone eredienste, een vir huweliksbevestigings, en een vir roudienste en begrafnisse…

Om-die-kerk-olimpiade

Donderdag 23 April 2020 kondig die President aan dat ons van Vlak 5 na Vlak 4 kan beweeg. Die Vrydag en die naweek en selfs Maandag (Vryheidsdag) word gewerk aan die ADV se begroting, soos versoek deur die Raad van Finansies.

Stoepstories: Is virtuele eredienste vir almal?

Ignatius Terblanche (ook bekend as IT) van Irene vra: Oupa Stoep, ons het nou in grendeltyd gesien hoe effektief dit kan wees as die eredienste van gemeentes opgeneem word en op YouTube en Facebook beskikbaar gestel word…

Share via
Copy link
Powered by Social Snap