Die Hervormer
Maart 2020 | Jaargang 112 | Nommer 10
Verkondiging in die digitale era
’n Paar dekades gelede het die Afrikaanse kerke toegang gehad tot geleenthede op openbare media om eredienste uit te saai en aan godsdiensprogramme deel te neem…
Die Kerk se stem in die wêreld
In die era van elektroniese media is dit van die uiterste belang dat die kerk, ook ons Kerk, ’n internetvoetspoor moet hê…
Strome lewende water
As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. (Johannes 7: 37-38)
Uit die Woord
Laat dié wat dors het, kom
Hoe goed ken ons lidmate die Bybel?
Tussen die blaaie van die Woord ontdek ons ’n skatkis van verhale, ons ontmoet geloofshelde, ons ontmoet onsself in die spieël van ander gelowiges se lewe, en ons ontmoet God…
Ons neem ons tieners op ’n ontdekkingsreis
Op uitnodiging van ds Bouwer Serfontein is ’n groep tieners vanaf 25 November 2019 op ’n ontdekkingsreis na ’n “geheimsinnige planeet” geneem…
Studentegemeentes is onontbeerlik
My opdrag aan die twee studenteleraars wat ook artikels vir hierdie blad geskryf het, was om met die Kerk te deel hoe studente hul geloof beleef en watter rol die Kerk in die lewe van studente speel…
Studente se belewenis van die kerk
Wanneer aan studente gevra word Wat is jou belewenis van die kerk? en dan veral die Hervormde Kerk, is dit opnuut ’n geleentheid om te hoor hoe jongmense die Kerk ervaar.
Kerk vir studente – ’n veilige hawe
Scary! Erg scary! Dis die antwoord van ’n eerstejaar op my vraag hoe sy voel oor die vooruitsig van ’n splinternuwe jaar vol uitdagings…
Nadenke oor sending
Wat bedoel ons presies met die woord sending en al die aanverwante begrippe soos evangelisasie, apostolaat, missiologie, missionaal en missionêr?
Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)
In hierdie aflewering kyk ons na die groei en vermindering van lidmaatgetalle in die Hervormde Kerk.
Ek is oud...
Die jare kom en die jare gaan. Ure, dae, maande, jare skuif soos skadu’s stil verby. Niks sal met die loop van jare onveranderd hier kan bly (Gesang 570, Liedboek van die Kerk).
Predikant herdenk 60 luisterryke jare in die bediening
Prof Johan Koekemoer het Sondag 26 Januarie sy 60-jaar-ampsjubileum in Gemeente Selcourt gevier…
Stoepstories: Laaste afskeid
Tranerige Tryntjie van Trichardt skryf: My oupa is onlangs oorlede en ek moet die reëlings vir sy begrafnis tref…