Die Hervormer

Mei 2022 | Jaargang 115 | Nommer 2

Om te bid vir vrede is ook om te doen...

Op 24 Februarie 2022 gebeur die ondenkbare – Rusland val Oekraïne binne. Wanneer ek hier skryf, is die oorlog amper reeds drie weke lank, met verskeie sterftes aan beide kante.

Ter wille van deurdagte eie menings

Hoe ouer ek word, hoe meer besef ek dat ons in ’n uiters gefragmenteerde samelewing woon. Tipies in die gees van die postmodernisme het feitlik elkeen ’n eie siening oor alles wat rondom ons gebeur.

Waar is die Hemel?

As julle dan saam met Christus opgewek is, streef na dit wat daarbo is, waar Christus aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie. (Kolossense 3: 1-2, AFR2020)

Uit die Woord

Julle sal My sien

Kinders en Nagmaal: Wat is die issue?

’n Kort verhaaltjie. ’n Skooljuffrou vra haar multikulturele klassie om die volgende dag iets skool toe te bring wat hulle herinner aan hul godsdiens…

Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees

Loof die Here, o, my siel! Here, my God, U is baie groot; U is met luister en glans beklee, U wat Uself met lig omhul, soos in ’n mantel, wat die hemel oopspan soos ’n tentdoek. (Psalm104: 1-2, AFR2020)

Nie goeie mense nie, maar gelowige mense word gered

Soms hoor ’n mens op begrafnisse dat daar uitvoerig vertel word hoe ’n besonder goeie mens die een was wat oorlede is…

Kom ons begrawe die strydbyl

Geagte Redaksie

Alles in die geloof is vrywillig. Om by ’n gemeente aan te sluit of die gemeente te verlaat, is vrywillig en sonder regsimplikasies…

Dapper Catharina Pretorius (Deel 2)

In die vorige aflewering is vertel van die moord op die Pretorius-geselskap, en die optog daarna met twee oorlaaide waens in die rigting van Basotholand.

Emerituspredikant en drie predikanteweduwees oorlede

Gedurende Maart en April vanjaar is een van die NHKA se emerituspredikante en drie predikanteweduwees oorlede.

Stoepstories: Huiswerk

Beteuterde Benjamin van Bultfontein vra: Beste Oom Oupa Stoep, ek het ’n groot probleem met my huiswerk wat ek by die skool kry. Tydens die inperking het my ouma vir my tuisonderrig gegee en sy was nie baie streng met die huiswerk wat ek moes doen nie…

Share via
Copy link
Powered by Social Snap