Die Hervormer

Oktober 2019 | Jaargang 112 | Nommer 7

 

Die wilde dier is tussen ons...

Die afskuwelike geweld teen vroue, kinders en vreemdelinge wat die afgelope maand weer geskok het, roep om ’n oomblik se stilte en besinning.

In ’n stukkende wêreld

In die slegste tye, wanneer die ergste dinge om ons gebeur, moet ons steeds onthou: Selfs op die slegste plek op aarde is almal nie sleg nie…

Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense?

Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here (Klaagliedere 3: 25-26).

Uit die Woord

Ek hoop op God

Voortgesette toerusting in 2019

Kerklike onderrig beteken dat lidmate toegerus en begelei word om as dissipels van Jesus Christus die evangelie met woord en daad na alle mense te bring.

ADV-uitreike

Gebruik woorde, indien nodig…

Soos ’n wildsbok smag na water

Die ADV reik uit in Krugersdorp

Die NHKA en die THT besin oor Karl Barth

Op 14 Augustus 2019 het die jaarlikse simposium van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) by Gemeente Philadelphia plaasgevind…

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

In hierdie aflewering fokus ons op die armoede en rebellie van die Afrikaners ná die Tweede Anglo-Boereoorlog, en ander sosiale vraagstukke.

Karl Barth se boodskap vir die kerk van ons dag

Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God?

Gaan die geleentheids-ekonomie die kerk ontwrig of bevoordeel?

Dr André Ungerer se artikel oor ontwrigting in die kerk…

Gemeente herdenk 25 jaar met geliefde predikant

Prof Yolanda Dreyer het onlangs haar 25-jaar-jubileum by die Nederlandssprekende Gemeente in Johannesburg gevier.

Stoepstories: Hoe om vir ’n uur in ’n kerkgebou te oorleef op ’n snikhete dag

Nig Stienie van die verre noorde van Limpopo het Oupa Stoep gevra of hy dalk raad het…

Emerituspredikant oorlede

Emerituspredikant ds AM (Anton) Swanepoel (85) is Saterdagmiddag 17 Augustus oorlede.

Share via
Copy link
Powered by Social Snap