Die Hervormer
September 2019 | Jaargang 112 | Nommer 6
Gee julle vir hulle iets om te eet…
Vandag het jy nie net vir my ’n Bybel gegee nie, jy het vir my die lewe gegee!
Hoe lees mense ons?
Ek was tien jaar oud toe ek my eerste Bybel gekry het, dit was Kersfees 1976.
Wat is die mens?
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde! (Psalm 8: 2 en 10)
Uit die Woord
Hoe wonderbaar u Naam!
Ek wil behoort, sluit my in asseblief...
Ek wil behoort, sluit my in asseblief, moet my nie vergeet nie, al kos dit ’n bietjie moeite.
In aanloop tot die 72ste Algemene Kerkvergadering
Dis amper die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Algemene Kerkvergadering…
Vooronderstelling, vooroordeel en die evangelie
Daar was ’n tyd toe die woord “objektief” graag gebruik is. ’n Mens moet “objektief” na ’n saak kyk en dit “objektief” beoordeel.
Gemeente-ontwikkeling en begeleiding in veranderende omstandighede (Deel 2)
In die vorige uitgawe van Die Hervormer het die probleemstelling van sy proefskrif verskyn…
Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)
In hierdie aflewering val die fokus op die verwoesting van land en kerk tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog.
Kortliks...
Kortliks…
Stoepstories: Protokol vir sitplek-inname
Beste Oupa Stoep: Ek het grootgeword in ’n stadsgemeente waar almal suutjies Sondaeoggende by die kerkgebou inglip en gou op die eerste beste plek gaan sit…