Die Hervormer

September 2020 | Jaargang 113| Nommer 6

 

Covid-19 nie ’n stopstraat, maar ’n geleentheid vir nuut dink

Covid-19 het ons lewens verander en omgekeer…

Waar sal ons hulp vandaan kom?

Ek weet almal is nou al by moeg verby om te hoor van die “nuwe normaal”, wat dit ook al mag beteken…

Wie het jou gemaak?

Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde…

Uit die Woord

Laat jou woorde min wees

Aanlyn-nagmaal – kan dit?

Op 12 Augustus vanjaar was daar vir predikante en kerkraadslede tydens die Voortgesette Toerusting ’n geleentheid om saam te luister en te praat oor die tema van Aanlyn-nagmaal.

Terug na God se wysheid, geregtigheid en liefde

Prof Andries van Aarde se meesterwerk (magnum opus), is onlangs deur Cambridge gepubliseer.

’n Projek vir kinderhandjies

Gedurende grendeltyd het dr Martin Jansen van Rensburg en diak Andries Pretorius van die Kommissie van die Algemene Diakensvergadering met ’n briljante idee vorendag gekom…

Emerituspredikant op 93 oorlede

Ds CJ (Stoffel) Smit is Maandag 17 Augustus 2020 in die ouderdom van 93 jaar oorlede.

Emerituspredikant sterf aan Covid-19

Ds PP (Paul) Jooste is Dinsdag 18 Augustus 2020 in die ouderdom van 77 jaar aan Covid-19 oorlede.

Geliefde professor na lang stryd oorlede

Prof PA (Piet) Geyser is Saterdag 29 Augustus 2020 in die ouderdom van 76 jaar na ’n uitmergelende siekbed oorlede.

Stoepstories: Die volle wapenrusting

Parate Petrus van Phalaborwa skryf: Beste Oupa Stoep, dink Oupa dat ons sagte teikens is as ons ’n erediens bywoon in die kerkgebou? En dink Oupa dat ’n mens maar jou pistool of rewolwer moet saambring vir jou eie beskerming en om die ander erediensgangers te beskerm sou dit nodig word?

Die Hervormer
Share via
Copy link
Powered by Social Snap