Die Hervormer
September 2021 | Jaargang 114 | Nommer 6
Rentmeesters van God se goeie skepping?
Daar word deur Christene algemeen aanvaar dat God by die skepping vir die mens ’n besondere taak gegee het.
Ons bewoon en bewerk, maar wat van bewaar?
Ek sit op die terras voor die gastehuis hoog teen die berg in Waverley, Pretoria…
Leef voluit dáár waar jy is
Daarom het Ek afgekom om hulle uit die mag van Egipte te bevry en om hulle daarvandaan te laat trek na ’n goeie en uitgestrekte land, ’n land wat oorloop van melk en heuning. (Eksodus 3: 8)
Uit die Woord
Ek wil die Here loof
Vergaderings van die ampte op ringsvlak
Tydens die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is gevolg gegee aan die moontlikheid dat bestaande ringe oorweeg om met naburige ringe saam te smelt in ’n poging om die funksionering van ringe te verhoog.
Ringsvorming sedert 1909
Terwyl tans opnuut aandag gegee word aan die samesmelting van naburige ringe, is dit interessant om terug te kyk oor die proses van ringsvorming sedert 1909.
Om te vergeet en stil te word...
Fisiese inperking kan ’n mens se gees ook begin inperk as jy nie wakkerloop nie. Om buite te loop, is ’n goeie teenmiddel teen inperkingskoors. Die beste geneesmiddel teen inperking is die Visriviercanyon se ooptes en eensaamheid.
Wie is ’n teoloog?
Die opskrif van hierdie rubriek, “Ons praat teologie”, kan by sommige lesers die indruk wek dat hierdie ruimte slegs vir die sogenaamde “professionele” teoloog gereserveer is om oor verwante vakwetenskaplike kwessies te debatteer.
Moet ek praat, of bly ek nou liewer stil...
Daar kom oomblikke en tye wanneer die geprewel van woorde nie plek het nie… Moet ek praat of bly ek nou liewer stil?
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA
Ena Mans – ’n ensiklopedie van 93 jaar
Predikantsvroue onlangs oorlede
Die afgelope maande is verskeie predikantsvroue en predikanteweduwees oorlede.
Dankie!
Gewaardeerde (en geliefde) Redakteur, om in hierdie onstuimige tyd waarin ons leef soveel wat eers vanselfsprekend was, te moet prysgee, maar steeds Die Hervormer te mag vashou en lees, is ’n BAIE groot voorreg!
Erfenisstatus vir Heidelberg se kerkgebou
’n Blou erfenisplaatjie, nommer 12, is op 23 Julie vanjaar toegeken aan Gemeente Heidelberg se kerkgebou.
Stoepstories: ’n Oorlewingsgids vir die ouderdom
Middeljarige Maans van Merweville vra: Oupa Stoep, ek besef met ’n skok dat ek nader aan honderd jaar is as aan my geboortedag…