Algemene temas
BEKERING
- Efesiërs 4: 17-24 – Bekering — een groot stuk vreugde
- 2 Samuel 7 – Die wesenlike van die verhouding tussen God en die mens
- Lukas 23: 26-43 – God vra ware berou oor sonde
- Genesis 4: 2-26; Lukas 23: 32-33, 39-43 – Kain: Van Fariseër tot moordenaar
- Lukas 13: 1-5 – Ons almal het bekering nodig
- Hebreërs 11: 1-3, 8-12; Psalm 32: 1-5 – Trek weg uit die huis van sonde!
- Jeremia 8: 4-8, 11-12; 8: 18 – 9: 1 – Wat doen ons sonde aan God?
BEPROEWING
- 1 Johannes 4: 7-21 – Die lewe kan anders wees
- Genesis 28: 10-22 – Verstaan ons God se genade en troos?
- Jeremia 15: 10-18; 17: 5-13 – Erediens as opening van die Predikantevergadering
- Jeremia 45; Openbaring 5: 1-7 – God luister fyn
- Job 38: 1-9 – Dit is die Here wat die gesindheid toets
- Johannes 18: 1-11 – Lesse uit die tuin
- Lukas 12: 22-34 – Die lewe is …Hoe voltooi ons hierdie sin?
- Markus 4: 1-9 – God hou sy werk in stand tot in ewigheid
- Markus 14: 26-31 – ’n Vreugdelied in die donker
- Matteus 6: 25-34 – Het kraaie kommerplooie?
- Matteus 11: 2-6; 5: 10 – God wat sy arms vou
- Psalm 22 – Waarom?
- Psalm 90 – Moet jy stry teen moeilikhede?
- Romeine 8: 31-39 – Niks kan ons van die liefde van God skei nie
- Spreuke 8: 12-21; Prediker 9: 1-10 – Hoe gemaak as voorspoed verdwyn?
DANKBAAR, GEHOORSAAM EN DIENSBAAR
- Johannes 19: 23-27 (Lees ook Johannes 20: 2-3; 21: 4-7)– Daar is jou moeder … en jou broer en…
- Jakobus 3: 1-12; 1 Petrus 4: 7-11 – Deur ons woorde moet God aan die woord kom
- Matteus 16: 13-28 – Die sleutel van die koninkryk lê in ons elkeen se hand!
- Genesis 11: 1-9 – Die torinkies wat ons bou
- Romeine 12: 1-2 – Die tweeling in die Bybel
- Markus 8: 34-38 – Die vreemdheid van die evangelie
- Markus 5: 21-34 – Die vrou met bloedvloeiing — wat doen Jesus?
- Filippense 1: 1-11 – Doen die regte ding met dankbaarheid en liefde
- Psalm 84 – Één dag in u tempel is beter as ’n duisend daarbuite
- 2 Korintiërs 4: 7-15 – God gebruik ons net soos ons is
- 1 Petrus 1: 10-16 – God se groepfoto
- Lukas 17: 26-33 – God se oudstes was nog altyd van sy bestes
- Efesiërs 1: 15-20; 1 Petrus 4: 1-5 – God se plan met u en met my
- Filippense 1: 3-11 – God se werk met ons is nog nie klaar nie
- Genesis 50: 15-21 – God vergewe en sorg, wat doen ons?
- Genesis 11: 27 – 12: 9 – Het die visie en beloftes van God enige blywende effek op ons as Christene?
- Galasiërs 6: 1-10 – Het ons werke ewigheidswaarde?
- Lukas 23: 26, 32-43 – Hoe lyk ons spense?
- Lukas 7: 18-30 – Is ons besig met godsdiens of beeldediens?
- 1 Petrus 2: 1-10 – Is ons wat ons behoort te wees?
- Openbaring 3: 14-22 – Julle is nie koud nie en ook nie warm nie
- Lukas 5: 27-32; Matteus 21: 28-32 – Kerk en wêreld
- Efesiërs 3: 14-21 – Liefde wat ons verstand te bowe gaan
- Lukas 9: 28-36 – Luister na Hom!
- Markus 1: 40-45; 3: 7-12 – Lyk God se hande en ons hande dieselfde?
- 1 Konings 19: 1-21 – Maak nie saak wat, God se saak gaan voort
- Lukas 9: 57-62 – Nie om maar net te volg nie, maar om die verlange te hê om te volg
- 3 Johannes 1-4 – ’n Preek op twee bene
- Johannes 9: 1-38 – Om blind te wees, al kan jy sien
- Hebreërs 12: 1-3 – Om klaar te maak waarmee begin is
- Lukas 19: 1-10 – Om nie maar net te sien nie
- Markus 10: 35-45 – Om te dien soos Jesus Christus
- Hebreërs 11: 11-19, 23-28 – Ons foute, God se liefde
- Jakobus 1: 19-25 – Praat en hoor
- Prediker 2: 17-26; 1 Korintiërs 15: 50-58 – Vir wie sloof ons ons af?
- Johannes 12: 1-8 – Wat is jou plek in God se orkes?
- Johannes 13: 1-17 – Wat sal die kerk red?
DIE WOORD VAN GOD
- 2 Timoteus 3: 14-17 – Die Bybel: Is dit die enigste Woord van God?
- Johannes 4: 43-54 – God se Woord gee lewe
- Matteus 4: 1-11 – Versoekinge versus God se Woord
ETIESE VRAAGSTUKKE
- Romeine 8: 31-39 – Aan wie se kant is God?
- Markus 8: 14-21 – Die onwelkome kuiergas
- Eksodus 20: 8-11 – Die viering van Sondag
- Markus 7: 1-23 – Gewoontes en gebruike
- Lukas 12: 13-21; Matteus 6: 1-15 – Gierigheid
- Genesis 3: 1-17; 23-24 – Halwe waarhede is nie waarhede nie
- 2 Korintiërs 9: 7-15; Eksodus 25: 1-9; Numeri 18: 8-32; Deuteronomium 14: 22-29 – Ons offergawes
- 1 Samuel 17 – Staan op vir God
GEBED
- Lukas 9: 23-27 – Die koninkryk en kennisgewingborde
- Markus 9: 14-29 – Die rede waarom God ons gebede verhoor
- Lukas 8: 40-48; Romeine 8: 26-30 – Gebed en geloof
- Matteus 7: 7-11 – Gebedsverhoring
- Matteus 6: 2-34 – God hou ons in sy hand
- Matteus 7: 7-12 – Het ons al werklik gebid, gesoek en geklop?
- Matteus 6: 5-13; Matteus 7: 9-11 – Hy alleen weet
- Johannes 17: 25-26 – Laat ons u Naam heilig
- Matteus 26: 36-46 – Laat u wil op aarde geskied!
- Lukas 18: 1-8; Matteus 6: 5-8 – Meld aan vir diens!
- Matteus 6: 1-15 – Om te bid, is duur
- Matteus 6: 1-15 – Om te bid, kan gevaarlik wees
- Matteus 18: 21-35 – Ons het almal vergifnis nodig
- Matteus 6: 9-15 – Ons is die koninkryk
- Jakobus 1: 12-19 – Waak teen die versoeking om uit vergifnis te lewe!
GELOOF
- Jakobus 3: 1-12; 1 Petrus 4: 7-11 – Deur ons woorde moet God aan die woord kom
- 1 Timoteus 6: 11-21 Die vanselfsprekendheid van die geloof
- Handelinge 2: 1-13 – Ek glo!
- Lukas 17: 1-10 – Gee ons meer geloof
- Markus 5: 21-34 – Geloof beteken ook dat ons iets moet doen
- Matteus 21: 12-22 – Geloof beteken ook die moed om te droom
- 1 Korintiërs 13: 1-13 – Geloof is niks meer as maar net ’n ontvlugting van ons probleme nie
- Matteus 21: 18-22 – Geloof kan berge verskuif
- Jesaja 7: 1-9 – Geloof wat nie praktiese geloof is nie, is geen geloof
- Filippense 3: 1-16 – Gelowig of godsdienstig?
- Johannes 6: 1-15 – God is getrou, al is ons nie
- Johannes 6: 22-29 – God se liefde: Word dit ontvang of verdien?
- 1 Konings 19: 1-21 – God se saak gaan voort
- Amos 6: 1-14 – Hoe eg is ons geloof?
- Hebreërs 11: 1-3, 17-31 – Is geloof nie maar net lafhartigheid nie?
- 1 Korintiërs 13: 1-13 – Is geloof niks meer as ’n ontvlugting van ons probleme nie?
- 2 Timoteus 3: 10-17; Galasiërs 5: 19-26 – Is ons gereed en toegerus vir die reis van die lewe?
- Matteus 6: 1-4, 25: 31-40 – Knegte van mense, of kinders van God: Die betalendheid van die geloof
- Johannes 20: 26-31 – Kom ons maak weer ’n bietjie tyd vir God
- Genesis 23: 1-20 – Maak geloof ’n verskil?
- Genesis 32: 22-32 – Nogtans geloof is ware geloof
- Markus 5: 21-24, 35-43 – Om die onsienbare te sien
- Efesiërs 1: 15-23 – Om saggies te prewel: Vertrou
- Eksodus 2: 1-15; Hebreërs 11: 23-27 – Om te glo, beteken om te werk
- Johannes 4: 43-54 – Ongeloof, halwe geloof en ware geloof
- Lukas 17: 1-10 – Waar is geluk te vinde?
- Matteus 19: 16-30; Matteus 5: 3 – Wat dit beteken om afhanklik van God te wees
GELOOFSGROEI
- Hebreërs 5: 4 – 6:8; 7: 1; 1 Johannes 4: 7-21 – Asseblief, net ligte prekies, Dominee!
- Hebreërs 12: 1-3; 2 Timoteus 4: 7 – Die wedloop van die gelowige
- Genesis 12: 10-20 – God daag ons uit!
- Hebreërs 5: 11 – 6: 12 – God se liefde kan gevaarlik wees!
GELOOFSTWYFEL
- Johannes 2: 1-12 – Bekommer ons of vertrou ons?
- Johannes 20: 26-30 – Die teenwoordigheid van Jesus laat ons anders sien
- 1 Timoteus 2: 1-13 – Die uitwissing van God op die kansel
GELYKENISSE
- Lukas 11: 1-13 – Al weet ek niks nie, weet ek alles
- Matteus 6: 1-6; 21: 28-31 – Berou en spyt
- Lukas 15: 11-32 – Die deur na God is oop
GENADE
- Kolossense 4: 10-18 – Alles is reg, al is alles nie reg nie
- Johannes 2: 1-12 – Gee God regtig om?
- Lukas 23: 33-43; Romeine 3: 12-18, 23-24 – Genade onbeskryflik groot
GESINSLEWE
- 2 Kronieke 34: 1-7 – Hoe lyk die woud wat ons plant?
- 2 Timoteus 3: 10-17 – Hoop vir ons en ons kinders
GROOTHEID VAN GOD
- Jesaja 6 – God is groot!
- Matteus 10: 5-20, 26-31 – Ons is meer werd as mossies
- Matteus 5: 5; Matteus 7: 7-12 – Tere aanraking
HOOP
- Genesis 3: 8-15 – Die dag toe hoop gebore is
- Numeri 14: 1-12, 17-24 – Dit is dikwels Vrydag — maar Sondag kom!
- Jeremia 18: 1-17 – God bly met ons besig
MISSIONÊRE PREDIKING
- Johannes 6: 22-36 – Brood wat uitgedeel moet word
- Matteus 10: 1-15; 28: 16-20 – Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels!
- Handelinge 8: 26-40 – Jy kon in die Bybel gewees het
NAASTELIEFDE
- Matteus 7: 7-12; Galasiërs 6: 1-5 – Elke jas het sy gesig
- Filippense 2: 1-11 – Godsdienstige sentimentaliteit
- Matteus 7: 1-12 – Jesus se goue reël
- Lukas 10: 25-37 – Naasteliefde is nie net praat nie, maar om te doen
NUWE LEWE IN CHRISTUS
- Efesiërs 5: 15-16 – Benut jou geleenthede
- Psalm 16 – By God is lewe
- Lukas 15: 11-27 – Daar is eintlik net een keuse in die lewe
SKEPPING
VERGIFNIS
- Johannes 13: 1-17 – Die geheim van vergifnis
- Kolossense 3: 12–17 – Hoe vergewe ’n mens?
- Efesiërs 2: 1-10; 4: 25-32 – Om te vergewe
VERLOSSING EN GELOOFSEKERHEID
- Genesis 6: 1-4 – Die mens se soeke na die ewige lewe
- Efesiërs 2: 1-10 – God se reddingsboei
- 1 Johannes 5: 6-12 – Grys Christene
VERSOENING
VREDE
- Romeine 12: 9-21 – Die geweld van die goeie
- Johannes 9: 1-12 – Gee ons om of veroordeel ons?
- Romeine 12: 17-21; Jakobus 3: 13-18; Matteus 5: 9 – Oorwin die kwaad deur die goeie
WEDERKOMS
- Matteus 24: 36-44; 25: 14-19, 31-40 – Die kastele wat ons bou
- 2 Petrus 3: 1-7; 1 Petrus 4: 7-11 – Nugtere denke en geloof: Om te werk en te bid
- 2 Timoteus 3: 1-17 – Ons elkeen se groot skuldlas: Die liefde