by nedhkorgza | Tuesday, 14 May, 2019 | Mei 2019 Jaargang 112, Nommer 2
Foto byskryf: Die Notre Dame – Christus is die hoop… (Lees bladsy 2) (Bron: https://www.rollingstone.com) Hierdie uitgawe is vol hoop. Ons hoop, ons toekoms, is nie by mense nie. Nee, mense is maar soos gras, een oomblik daar en die volgende oomblik weg....