Skrifbeskouing en Skrifhantering in die NHKA

Jaargang 8 | Nommer 1 | Julie – Desember 2020

Redaksioneel

In hierdie uitgawe van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) val die soeklig op Skrifbeskouing en Skrifhantering in die NHKA.

Die konseptualisering van historisiteit wat Skrifverstaan en -gebruik in die kerk onderlê

Die histories-kritiese metodologie soos verwoord in Troeltsch se drie beginsels van kritiek, analogie en korrelasie dien as ’n illustrasie van die metodologie…

Philipp Melanchthon oor die verstaan van die Bybel en sy boodskap

Philipp Melanchthon (1497 – 1560) was sedert 1518 (as 21-jarige), professor in Grieks in Wittenberg. Hy was die jonger kollega van Martin Luther. Hy en Luther het lewenslank ʼn hegte kollegiale band gehandhaaf.

Share via
Copy link
Powered by Social Snap