Stoepstories: Die wit strikdas…

Foto byskryf Geen Lang jare gelede, toe Oupa Stoep nog Nefie Stoep was, het hy gedien as diaken in die kerkraad van Gemeente Philadelphia. Een Sondag het wyle prof Piet van der Merwe op sy kenmerkende droë en formele manier die kerkraad daaraan herinner dat die...

Leierskapsafrigting en predikante

Ds Danie Taljard het die graad MPhil in Bestuursafrigting met die titel The influence of coaching on clergy who manage their own congregations aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy vra hier of predikante wel bestuurs- en leierskapsafrigting moet kry. Kort...

Hoe lees ons die Bybel?

Vir gelowiges in die Christelike tradisie is die Bybel baie belangrik. Dit behoort ook so te wees, omdat die Bybel vir ons die bron is wat ons vertel wie en wat die God is in wie ons glo. Die Bybel is verder ook die bron wat ons lees wanneer ons wil weet hoe ons in...

Diploma in Kerklike Bediening

Foto byskryf:  Voor van links na regs: Althea Jansen van Vuuren, Yvette Marais en Louizé Stoltz. Agter: Hanri Aucamp, Wilma Lötter, Lamé Janse van Rensburg en Wilmeri Ehlers. Afwesig: Lynette Lötter en Sariné Potgieter. Vanweë die verminderde getal studente oor al die...

Twee predikante bevorder by UP

Foto byskryf:  Drr Andorette Hill-Jowett en Johan Bester Prof Ernest van Eck, ’n Hervormde dosent, is pas aangestel as die nuwe adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria. Dit terwyl hy steeds die Hoof van die Departement Nuwe...