by Dr Anet Dreyer-Krüger (Nie-diensdoende NHKA-predikant met ampsvoorreg) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
In die natuur is daar veral drie vorme van interaksie tussen verskillende spesies plante en diere: parasitisme, kommensalisme en mutualisme. Parasitisme is waar een organisme op ’n ander teer en selfs daardie dier of plant in die proses vernietig. Hier dink ons aan...