Eredienste
Gratis eredienste deur GLOmedia.tv
Na aanleiding van die beperking op byeenkomste, het GLOmedia.tv besluit om weekliks ’n GRATIS erediens op die web te plaas wat op Sondae gekyk kan word (indien daar gemeentes is wat nie eredienste hou nie). Klik net op die onderste skakels om die eredienste te volg.
