Vandag by die NHKA
Inspirasie, geloof en nuus vir jou dag
GEDAGTE VIR DIE DAG
DAGSTUKKIE
Dinsdag 3 November – Wie, wat, waar en hoe is God?
Jesaja 40: 12-31 Wie is hierdie God wat ons aanbid? In ons skrifgedeelte het ons van enkele eienskappe van God gehoor, onder andere dat Hy nie ’n...
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk gebeur
Lees die jongste nuus en stories van gemeentes en lidmate.
My Munga-droom is aan skerwe – maar ’n kind se hoop mag nooit beskaam word nie!
Aan die einde van 1974 het ek en my beste skoolvriend 1 600 km in drie weke per fiets ten bate van...
Bejaardesorg – ’n hand van liefde
Daar is iets besonders aan ons ouer lidmate. Wanneer ons na ons bejaardes omsien, raak ons aan die...
Besoek aan Gemeente Upington: 1 tot 10 Mei 2026
Gemeente Upington is op 16 Julie 1976 gestig en het in 2025 ontbind. Die kerkgebou is sedertdien...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die volledige Hervormer aanlyn.
Die Hervormde Kerk en ’n spiritualiteit van hoop!
2026 is die jaar waarin die 74ste Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) die narratief...
Saam luister, saam praat, saam doen – ter wille van ons kleinkinders
Kom ons verbeel ons ons kom Sondagoggend by die kerk aan. Soos elke Sondag het ons die bekende pad...
Die Advents- en Kersliedere in die VONKK-korpus
Daar is geen tyd van die jaar waarin gelowiges én die breër samelewing soveel sing soos in die...
DIAKONAAT
Die diakonaat in aksie
Lees meer oor die werk van die diakonaat.
Hoe stop jy geweld teen kinders?
Van 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit Nasionale Kinderbeskermingsweek. Vanjaar is die nasionale tema:...
Diens in sy mag: Die diakonaat as deelname aan Christus se groot opdrag
Matteus 28: 16-20 het as ’n besonder gepaste en rigtinggewende opening gedien vir die Komitee vir...
Triangulasie: Oriëntasie, disoriëntasie, heroriëntasie
Met die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se besluit om die Algemene Diakensvergadering (ADV)...
ONS MENSE
Ons wens ons predikante ’n geseënde verjaarsdag toe.
3 November: Ds HA (Hennie) Retief (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

2 November: Ds IM (Naas) Lombard (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
30 Oktober: Dr AE (Anet) Dreyer-Krüger (nie-diensdoende) verjaar vandag. Baie geluk!
30 Oktober: Ds WH (Wilhelm) Steyn (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
30 Oktober: Ds WF (Werner) Venter (Schoemansdal) verjaar vandag. Baie geluk!
Ons missie
Hoe ons ons roeping uitleef
Viering
Ons vier die goeie nuus van Jesus Christus.
Gemeenskap
Ons beoefen die gemeenskap van gelowiges.
Diens
Ons leef diensbaar teenoor God en mense.
Getuienis
Ons vertel van die hoop wat in ons leef.









