by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 29 July, 2025 | Menings
Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister. Mense wat moeilik hoor, besef dit aanvanklik nie. Hulle word al hoe dower, maar glo dat hulle...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 7 July, 2025 | Menings
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te praat, saam oor eksegese en hermeneuse te dink en idees uit te ruil. Ons...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 2 July, 2025 | Menings
Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die hele krisis in die Midde-Ooste ignoreer asof dit nie bestaan nie....
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 26 May, 2025 | Menings
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker ken nie? Dié van ons wat Engelse Voetballiga-vrate is sal dalk weet dat hy BBC se Match of the Day aanbied. So gewild is Lineker, sportaanbieder, dat hy by verre die BBC se bes betaalde omroeper op radio en televisie is....
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 6 November, 2024 | Menings
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die Kaap lees soos enige kerkvergadering s’n: redelik vervelig. Maar daar is tog hier en daar ’n juweeltjie wat by nabetragting tot vandag toe nog lig werp op ons kerkwees in...