by Ds Leslie Kern (Voormalige predikant van die NHKA / Kanadese Assosiasie van Lutherse Gemeentes) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Aan die einde van 2016 het ons gesin in Kanada aangeland. Ons is dus nou al byna agt en ’n half jaar woonagtig en werksaam in ’n dorp genaamd Mission. Hierdie dorp is geleë in die provinsie British Columbia in die weste van Kanada. Dit is ongeveer 70 km oos van die...