by Prof Louis van Niekerk (Lidmaat van Gemeente Centurion-Oos) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Dit was tydens die pas afgelope Paasfees weer vir my ’n voorreg om die Stasies van die Kruis in my gemeente te besoek en te ervaar. Kerke worstel nogal met die vraag: Hoe kan lidmate ’n ou boodskap weer opnuut as betekenisvol beleef? Die Stasies van die Kruis is...