by Ds Marsulizé van Niekerk (Windhoek) | Monday, 24 May, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
’n Predikant van die Hervormde Kerk en ’n predikant van die NG Kerk deel ’n pastorie… Wat klink soos die begin van ’n grappie wat in teetyd by die AKV oorvertel kan word, is van die begin van 2021 af die werklikheid in ons huishouding. Met die veranderende...