Die Hervormer

November/Desember 2025 | Jaargang 118 | Nommer 7

Wag, wag net – die kunstenaar is nog nie klaar nie!

Prediker – watter gevoelens of gedagtes wek dié boek in die Ou Testament by jou op? Ons het pas saam in ons Bybelskool daardeur gewerk. Soos verwag, was daar gemengde reaksies…

Om rigting te kry...

Daar word (anekdoties) vertel van ’n keer toe Albert Einstein per trein gereis het na ’n kongres. Die kondukteur kom verby om kaartjies na te gaan. Die verstrooide Einstein soek en soek – in sy jas se sakke, in sy aktetas, oral, maar hy kry nie sy kaartjie nie…

Die Vierde Man

Lees Daniël 3: 24-30

Al die volke, nasies en taalgroepe is opdrag gegee om koning Nebukadnesar van Babel se goue beeld te aanbid. Drie Jode, Sadrag, Mesag en Abednego, steur hulle nie aan die bevel nie, en hulle word summier in ’n brandende vuuroond gegooi.

Uit die Woord

’n Belydenis

Verniet en vernietig

In die natuur is daar veral drie vorme van interaksie tussen verskillende spesies plante en diere: parasitisme, kommensalisme en mutualisme.

Watter taal moet die Kerk praat?

Vanaf Sondag 5 Oktober 2025 arriveer NHKA-predikante en afgevaardigdes van ongeveer 225 gemeentes by Gemeente Midstream Familiekerk in Pretoria vir die 74ste Algemene Kerkvergadering.

Die kreatiewe skrywers van die Tweede Tempel-tydperk

Hierdie teks is ’n verwerking van prof Ananda Geyser-Fouché se inwydingslesing by die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Teologie en Religie in September vanjaar.

Dominee en die botteltjie parfuum

Wat maak die dominee met ’n botteltjie parfuum op die kansel? Dis om skelm te drink! So sê die mense wat sy vyande is. En gou lê die storie met stertjies die hele Potchefstroom vol. En dis hoekom hy nie eens behoorlik kon loop tot by die pastorie ná die tyd nie.

Van der Hoff verkies nuwe bestuur

Tydens hul vergadering op 20 Oktober 2025 het die Van der Hoff Teologiese Vereniging hul nuwe bestuur vir 2026 verkies.

Jong predikant in Louis Trichardt bevestig

Op 16 Februarie 2025 is prop Zilcha Mostert, ’n proponent van die NG Kerk, as predikant van die Hervormde Kerk se Gemeente Louis Trichardt bevestig.

Twee emerituspredikante oorlede

Gedurende Oktober 2025 is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede.

Stoepstories: Familiebande

Vitterige Veronique van Verena vra: Beste Oupa Stoep, ek het pas my aanstelling as huweliksbevestiger gekry. Ek wil graag alles perfek reg doen, maar ek is so bang dat ek ’n huwelik bevestig wat onwettig is omdat die paartjie verlangse familie van mekaar is. Kan Oupa my dalk help om nie so ’n fout te maak nie?