VAKATURES EN VAKANTE WERKSRUIMTES
Wat in ons kerk gebeur
Kry inligting oor die nuutste vakatures en vakante werksruimtes.
Rekenmeester: Grootboeke
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) nooi geskikte en dinamiese kandidate uit om...
Werksruimte vir voltydse of deeltydse bediening – Gemeente Panorama (Witrivier, Sabie en Hazyview)
Die Gemeente Panorama, saamgesmelt uit gemeentes Witrivier, Sabie en Hazyview nooi aansoeke in vir...

