Beleide
Onbillike Diskriminasie, Victimisasie en Seksuele Teistering in die Kerk
Almal wat deur God in genade uitverkies is en deur die Heilige Gees in Jesus Christus glo, is lede van die kerk van Jesus Christus. As kerk van die Here Jesus Christus is dit belangrik dat almal moet weet dat hulle in die gemeente van die Here Jesus Christus, vergaderings en ander kerklike ruimtes veilig is. Lees verder
Nakomingsbeleid
Die nakoming van wette, reëls en regulasies is integraal tot die NHKA se oudit- en risikobestuursproses. Lees verder
Bekendmaking (Fluitjieblaser): Die Wet op Beskermde Bekendmakings, 26 van 2000
Die doel van hierdie beleid is om vir die NHKA (die Kerk), insluitende haar verwante organisasies, ringe en gemeentes, ’n werksomgewing te bevorder wat veilig, verantwoordelik, verantwoordbaar en responsief is. Lees verder