by Gerhard Pretorius | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013, ook bekend as POPIA, het op 1 Julie 2021 in werking getree, en dit geld vir alle individue en instansies. Hoe raak dit ons en ons gemeentes se alledaagse lewe? Hierdie Wet beskerm die individu se...