geskryf deur Oupa Stoep | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Paniekerige Proponentjie van Petrusville vra: Oupa Stoep, ek is nog nuut in die gemeente en is nou gevra om ’n paartjie se verlowingspartytjie met Skriflesing en gebed te open. Kan Oupa my dalk help met ’n teks vir die geleentheid? Liewe Proponentjie, jy trap nou op...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Twee emerituspredikante en ’n proponent is van 25 Junie tot 11 Julie vanjaar oorlede. Prop EJM (Mathilda) Sharp (55) is Vrydagoggend 25 Junie in Moot-hospitaal oorlede weens Covid-19. Sy het ongeveer ’n maand tevore ’n galblaasoperasie ondergaan, en het ook ander...
geskryf deur Ds C Johann de Bruin (Kurator van die SP Engelbrecht-museum) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
125 jaar gelede het ds C Spoelstra predikant geword in die NHKA-gemeente Pretoria. Hy was die vierde predikant van die gemeente en in die SP Engelbrecht-museum word ’n foto van ’n jong ds Spoelstra vertoon; die foto het meer as ’n eeu lank in die konsistorie van die...
geskryf deur Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die begrip fopnuus is vandag danksy mense soos Donald Trump deel van ons woordeskat. Die kuns van fopnuus is om die waarheid en die werklikheid so te omvorm dat die boodskap of nuus steeds na die waarheid klink, maar eintlik niks anders is nie as vals. Sosiale media...
geskryf deur Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Het jy gehoor? Die kerk van die Here is in ’n perfekte storm. Die Covid-19-pandemie en sy nagevolge het boonop alle gemeentes in hierdie storm ingedwing. Dié perfekte storm woed buite die kerk, maar ook vir seker binne-in die kerk. Dié storm is lewensgevaarlik en...
geskryf deur Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Ons bars om met net vier voltydse predikante en twee deeltyds, die nege gemeentes in die ring, oor ’n afstand van 273 km, sinvol te bedien. In ons vasgelooptheid om volhoubaar voort te gaan, het ons as Ringskommissie by die SGB aangeklop vir hulp. Met hierdie...
geskryf deur Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) funksioneer as ’n orgaan van bystand van die Kommissie van die AKV. Hoe kan ons help? Die SGB bied die volgende ondersteuningsdienste vir predikante, lidmate en gemeentes: NHKA-mentorskapprogram; toerusting, begeleiding en...
geskryf deur Louwrens Pretorius | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013, ook bekend as POPIA, het op 1 Julie 2021 in werking getree, en dit geld vir alle individue en instansies. Hoe raak dit ons en ons gemeentes se alledaagse lewe? Hierdie Wet beskerm die individu se...
geskryf deur Dr Johan van Staden (Gemeente Sionspoort) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die wetsontwerp met beoogde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (die Gelykheidswet – ook wyd bekend as PEPUDA, die akroniem van die Engelse titel) het ’n knuppel in die hoenderhok laat beland. Kerke,...
geskryf deur Ds Mari-Louise Calder (Beroepafwagtend) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. (Johannes 16: 33, AFR1983) Lees Johannes 16: 25-33 ’n Paar maande gelede het ons Hemelvaart gevier. In die tyd wanneer ons die...