by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Wat maak die dominee met ’n botteltjie parfuum op die kansel? Dis om skelm te drink! So sê die mense wat sy vyande is. En gou lê die storie met stertjies die hele Potchefstroom vol. En dis hoekom hy nie eens behoorlik kon loop tot by die pastorie ná die tyd nie. Oom...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Die 41ste Algemene Kerkvergadering (AKV) het in 1925 geklink deur harde stemme, met ink op papier sonder enige inligtingstegnologie. Met die 74ste AKV in 2025 is ’n vergadering ondenkbaar sonder skootrekenaars, grootskerms, slimfone, klankstelsels en IT-kundiges. 1925...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Twee kansels troon oor die liturgiese ruimte in die SP Engelbrecht-museum. Benewens die kerkgeskiedenis daarvan, beskik ons oor die restoureerder, mnr AS du Plessis, se noukeurige verslag van 1998. Mnr Du Plessis (geb1941) was toe ’n afgetrede brigadier by Korrektiewe...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Marico – 14 Augustus 1868 – een geducht pak sjambokslagen. Nou Neef, sal ek darem jou dit vertel… Daar het toe mos ’n ding op die plaas Kwaggafontein van G Schoeman gebeur. Die petalje het twee hoofkarakters: Jan Viljoen en ds Frans Lion Cachet, en twee...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Dit is winter en weer tyd vir trooskos – sop en brood. In die SP Engelbrecht-museum is allerlei kombuistoebehore wat die storie van kos vertel – en spesifiek winterkos. Dít alles uit ’n tyd toe die internet en Google-resepte nie ’n vanselfsprekende alledaagsheid was...