by Ds Louw van der Linde (beroepafwagtend) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
In Denise Ackerman se boek After the locusts – Letters from a landscape of faith skryf sy briewe oor haar lewenservarings en waardes. Hierdie is diep persoonlike briewe en aan die einde volg ’n naskrif vir haar kleinseun. Dit is kort, maar vat die hart van haar boek...
by Ds Louw van der Linde (beroepafwagtend) | Tuesday, 25 June, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Maar Petrus sê vir Hom: “U sal in alle ewigheid nooit my voete was nie!” Daarop sê Jesus vir hom: “As Ek jou nie was nie, het jy nie deel aan My nie.” Simon Petrus sê toe vir Hom: “Here, dan nie net my voete nie, maar ook my hande en my gesig.” Lees Johannes 13...