by Paula Eksteen | Tuesday, 17 February, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...