by Oudl Johan Rossouw (Krugersdorp-Oos) | Woensdag, 22 April, 2026 | Artikels, Menings
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie 2026 ongeveer $44,5 miljoen vir net die Amerikaanse ekonomie. Met...
by Ds Zilcha Mostert (Gemeente Louis Trichardt) | Dinsdag, 14 April, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek gedink het. Dit is meer uitdagend, maar dit is beslis ook meer...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 31 Maart, 2026 | Artikels, Verkondiging
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in daardie dae om pasgebore babas te was en met sout in te smeer – om te...
by Prop Kharla Prins | Dinsdag, 24 Maart, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Hierdie is ’n rou, eerlike weergawe van my ervaring om in diens van die Here te wees. Gemeente Meyerton-Suid was nog altyd my gemeente. Dit is waar ek gedoop is, grootgeword het, belydenis van geloof afgelê het, as ’n diaken en later as ’n ouderling gedien het. Dit...
by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Dinsdag, 10 Maart, 2026 | Artikels, Menings
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek maak, is die openheid waarmee hy in die aanloop daartoe daaroor gepraat...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 3 Maart, 2026 | Artikels, Vrouebediening
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig (Matt 11: 28-30, AFR83). Die kragtige...
by At Hattingh (Gemeente Krugersdorp-Noord) | Dinsdag, 24 Februarie, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Bediening is vir my nie iets wat net op ’n Sondag gedurende die eredienste plaasvind nie. Dit is ’n lewensritme. Dit is mense, grondpaaie en kombuistafels, hospitaalkamers en kerkbanke wat al baie trane gesien het. My ervaring van bediening binne my gemeente het my...
by Paula Eksteen | Dinsdag, 17 Februarie, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...
by Sanet du Plessis (Taalversorger/Produksiebestuurder) | Maandag, 9 Februarie, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom dat die engele om my wel ook in die gedaante van mense is. As elkeen...
by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Vrydag, 30 Januarie, 2026 | Artikels, Vrouebediening
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit nie mooi nie? Die laaste sinnetjie is veral besonders: Ek het jou op...