by Ds Marita Engelbrecht (Komatipoort) | Tuesday, 28 July, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Die woord van die Here het ’n tweede keer tot Jona gekom… Lees Jona 1: 1-3 en 3: 1-4 Preke en geestelike gedagtes is volop beskikbaar, in die kerk, oor die radio, waar ook al. Soms onthou ’n mens preke goed, selfs al is sommige lank en ander blitsig, en party...