by Ds Leon Geel sr (Visevoorsitter: Kommissie van die AKV, Grimbeekpark) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Niemand van ons weet hoeveel dae van 2023 ons gaan beleef nie. Ons tyd is nie in ons eie hande nie. God is die Beskikker van ons lewenslot. Elke dag is gawe uit sy hand en om elke dag te kán lewe, is net vanweë die genadige beskikking van die lewende God. Ten spyte...