by Ds Leon Geel (sr) (Voorsitter: Kommissie van die AKV/Midstream) | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Die gesprek tussen die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK), die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) en die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), het sy wortels in 1943 met ’n interkerklike skakelkomitee. In 1955 is die Tussenkerklike Kommissie amptelik...
by Ds Leon Geel (sr) (Voorsitter: Kommissie van die AKV/Midstream) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Niemand van ons weet hoeveel dae van 2023 ons gaan beleef nie. Ons tyd is nie in ons eie hande nie. God is die Beskikker van ons lewenslot. Elke dag is gawe uit sy hand en om elke dag te kán lewe, is net vanweë die genadige beskikking van die lewende God. Ten spyte...